Wat behels Eksterne Selfbeskikking en die struikelblokke op die pad na volle onafhanklikheid

 Me Marieke Roos, ‘n internasionale regsgeleerde, het tydens OASE se simposium gister in Pretoria aan die gehoor verduidelik wat eksterne selfbeskikking alles behels en watter struikelblokke daar op die pad na volle onafhanklikheid bestaan. Sy het na hierdie struikelblokke verwys as “perceived obstacles”. Me. Roos het ‘n LLB-graad in Internasionale Reg met lof behaal aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!