Waarheen moet Afrikaners Trek

Mense se omstandighede verskil soms net so radikaal as wat die mense se geaardhede verskil. Wanneer ‘n mens enigiets beplan waar “mense” by betrokke is, moet jy daardie faktor deeglik in aanmerking hou. Ek wil nou ondermeer verwys na mense se reaksies op ons versoeke dat hulle (ons eendersdenkende volksvriende) na die vryheidsgebied moet verhuis. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!